Portada

WOLF, WOLF IBD

TAFELBERG
03 / 2013
9780624054993

Sinopsi

Eben Venter se roman is ?n diepsnydende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun, na die ontreddering van ?n man wat bitter min uit die verlede kan neem om hom toe te rus vir ?n lewe in ?n snel veranderende bestel. Intens. Ontstellend. ?n Meesterlike ontrafeling van die dun lyn van gevoel - Venter aan die toppunt van sy vermoëns.

PVP
27,21