Portada

FEES VAN DIE ONGENOOIDES IBD

TAFELBERG
04 / 2011
9780624048374

Sinopsi

Fees van die ongenooides is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Sy roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook ?n werk wat in ?n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet.

PVP
26,64